Email a Friend Share

 ref # 124

print

R 900 000 (51 136 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
3
2
± 3000 m2
± 1506m2

Makwassie eiendom geleë oor4 burgeregerwe in plattelandse dorpie

Lapa en Werkskamer/woonstel. Groot stoor. Eie boorgat water. Perskebome, sement dam, sekuriteitsmure met elektriese heining rondom die huis.

  • Stil dorpie, 13km vanaf Wolmaransstad waar meeste winkels soos Shoprite, Spar, Pick n Pay, Jet, Ackermans, Peps, Jet ens, Dokters hospitaal ens is. Skoolbussie loop daagliks vir kinders van Makwassie na Wolmaransstad laer en hoërskole. Alle kerke is ook plaaslik beskikbaar met 'n slaghuis en winkel vir noodsaaklikhede en 'n Suidwes kooperasie.

Message Agent