ref # 164

print
R 550 000 (27 568 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

2
2
2
2
± 121 m2

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Electricity Included
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Main Ensuite
Paving
Walk In Closet
Water Included

NETJIESE RUIM 2 SLAAPKAMER MEENTHUIS TE KOOP IN VEILIGHEIDS KOMPLEKS WOLMARANSSTAD

HIERDIE NETJIESE RUIM 2 SLAAPKAMER MEENTHUIS IS 'N BAIE GOEIE BELEGGING VIR DIE KONTANT KOPER

OOPPLAN EET / SIT / TV KAMER / KOMBUIS
2 SLAAPKAMERS - MET INGEBOUDE KASTE
HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER EN EN-SUITE AANTREKKAMER
2 BADKAMERS
INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS
WASKAMER MET GERIEWE VIR WASMASJIEN, TUIMEL DROëR EN SKOTTELGOED WASSER
SEMENT STENE RONDOM WOONSTEL
INGEBOUDE BRAAI EN KUIER AREA
DUBBEL MOTORHUIS MET TOESLUIT ROL DEURE
BUITE TOILET
KOOPKRAG

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT SAL VOORSIEN WORD
OORDRAG KOSTES IS OP KOPER

Message Agent