Email a Friend Share

 ref # 159

print

R 1 860 000 (109 090 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
± 21159 m2

Property Features
Access Gate
Borehole
Built-in-Braai
Dining Room
Electricity Included
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Flatlet
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Patio
Pets Allowed
Storage
TV
Water Included

HIERDIE NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS GELEë IN WITPOORT IS 2.11 ha GROOT EN 'N MOET KOOP VIR DIE KLEIN SKAALSE KOPER WAT GRAAG 'N GOEIE BEGIN WIL MAAK

KLEIN PLASIE WAARVAN ALLES REEDS IN PLEK IS VIR 'N KLEIN SKAAP, VARK EN HOENDER BOERDERY BESTAANDE UIT 3 ERWE VAN VERSKILLENDE GROOTTES

EIENDOM BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:

Netjiese ruim leefhuis met baie ruimte vir veranderings
3 Slaapkamers - Geen ingeboude kaste nie
2 Badkamers - Hoofslaapkamer En-Suite
Sitkamer
TV Kamer
Ruim Leefarea
Kombuis - Het Kaste
Yskas Kamer / Waskamer aangrensend aan die Kombuis
Eetkamer - Loop uit deur skuifdeur na onderdakse buite Kuier Area
Buite Kuier Area het geboude sement tafeltjies en stoeltjies tussen rotse ingebou op die koppie reg agter die huis
Boorgat slegs op een erf wat hele plot van water voorsien
Opgaar tenks - Een by die huis en een by die Skaapkraal
Huis is uitgelê met teels en matte
Dubbel Motorhuis
Voëltjie Hokke
Eende Kampies
Skaap Kampe toegerus met Weiding en Water
Onder Dakse Skaapkraal - Toegerus met Water
Onder Dakse Vark Hokke - Toegerus met Water
Onder Dakse Hoender Hokke - Toegerus met Water
Pekkaneut bome
Aangeplante Lusern vir eie gebruik
Groente Tonnel
Vrugte Bome
Plot is goed omhein en redelik privaat
Gereedskap Kamer
Buite Gebou wat huidiglik uit motorhuis, stoorkamer en 1 Slaapkamer sonder badgeriewe bestaan, maar dit kan aangepas word

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT SAL VOORSIEN WORD
OORDRAG KOSTES IS OP KOPER





Message Agent

COVID-19 updates on www.sacoronavirus.co.za