Email a Friend Share

 ref # 158

print

POA

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 3345 m2

Property Features
Aircon
Alarm
Electricity Included
Fence
Furnished
Kitchen
Storage
Water Included

LOPENDE BESIGHEID MET TWEE LEë ERWE WAT AAN BESIGHEID GRENS TE KOOP IN MAKWASSIE

HIERDIE LOPENDE BESIGHEID IS GEVESTIG VIR MEER AS 50 JAAR IN MAKWASSIE EN HET ONDER BAIE DRUK VAN COVID STAANDE GEBLY EN GOEIE INKOMSTES GEGENEREER SOWEL AS GOEIE DIENS GELEWER AAN DIE DORP EN KLIëNTE VAN OMLIGGENDE DORPE

DIE BESIGHEID BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:

3 Erwe - Grootte is 1 115m² per erf, Slaghuis is op een van die erwe gebou wat aan Hoofstraat grens
Munisipale Rekening op al drie die erwe
Groot stoor wat opgedeel is vir stoorplek van toerusting en verpakkings materiaal en voorraad
'n Gedeelte van die stoor word uit verhuur aan betroubare huurder met vaste inkomste van R 3 250.00 per maand wat water en krag insluit
Kombuis met enkel wasbak en stoof in werkende toestand
2 Badkamers met toilet en wasbak wat gedeel word met huurder
Waaiers vir die droog van Biltong en Droë Wors
Berokingskas vir die maak van gerookte produkte
Voorraad wat oorgekoop gaan word deur Koper
Inventaris lys opgestel en beskikbaar aan Koper
1 Wilds Koelkamer in werkende toestand, maar kort aandag
1 Vleis Koelkamer in werkende toestand, maar kort aandag
2 Kook Potte vir Koue Vleis verwerking
Staalkaste
Staal werks tafels
John Deere 60kva Genset Generator - Word saam met gebou verkoop - Kort aandag
Honda GX340 11kva kragopwekker in werkende toestand
Groot Koelkas
55 000 BTU Lugverkoeling Stelsel
Extractor Fans
Lug gordyne
Coke Yskaste - Diens en Huurkontrak met Coke
Kompressor Kamer
2 Buite Toilette - 1 Manlik & 1 Vroulik
Nashua Printers - Diens en Huurkontrak met Nashua
Omheining aan agterkant van gebou
Alarm & Kamera stelsel by betroubare maatskappy
Brandblussers op datum gediens

ELEKTRISITEITS SERTIFIKAAT SAL VOORSIEN WORD
OORDRAG KOSTES IS OP KOPER

VERKOOPSPRYS IS OP AANVRAAG - SLEGS ERNSTIGE KOPERS

FINANSIëLE STATE KAN VOORSIEN WORD - SLEGS AAN ERNSTIGE KOPERS


Message Agent

COVID-19 updates on www.sacoronavirus.co.za