ref # 190

print
R 3 200 000 (160 401 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
3
6
± 2855 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Alarm
Borehole
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Electric Fencing
Electricity Included
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Fireplace
Flatlet
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
Lapa
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Pantry
Paving
Pets Allowed
Scullery
Storage
Water Included

RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET TWEE WOONSTELLE TE KOOP - WOLMARANSSTAD

HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS EN BAIE EKSTRA'S IS 'N MOET SIEN WAT JOU HART EN SIEL SAL LAAT RUS, DIT BESTAAN UIT DIE VOLGENDE

3 SLAAPKAMERS
2 BADKAMERS - HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER
INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS, SOWEL AS TEELS EN LAMINEER VLOERE
LIEFLIKE KOMBUIS MET INGEBOUDE SALINGA HOUT KASTE, EILAND TAFEL VAN LEIKLIP EN HOUT
WATER SUIWERINGS KRAANTJIES GEINSTALLEER
APARTE OPWAS MET INGEBOUDE KASTE
WAS- EN STRYKKAMER MET KASTE EN TROG
SPENS / YSKAS KAMER
OOPPLAN TV KAMER / EETKAMER / SITKAMER
3 X LINNE KASTE IN DIE GANG
LUGREëLING EN DAKWAAIERS REGDEUR DIE HUIS
BUITE BRAAI MET KAGGEL EN BUITE WASBAK VIR DIE WINTER DAE, TOE GEMAAK MET TRALIEWERKE EN VEILIGHEIDS HEK
2 SONKRAG GEYSERS VIR DIE HOOFHUIS
NETJIESE GROOT 10M X 11M LAPA MET LUGREëLING (32 000 BTU) EN BINNE BRAAI, UTGELê MET TEELS, 'N 4 DEUR KAS EN KROEG TOP WAT NETJIESE AFGEWERK IS MET HOUT
KLEIN MINI LAPA VIR TEE DRINK SESSIES

BUITE KUIER AREA ONDER DAK, TOE GEMAAK MET SEILE VIR PARTYTJIES OF MARK DAE IS 10M X 10M MET SY EIE BRAAI AREA
SKADUNET KUIER PLEKKIES SOWEL AS AFDAK KUIER PLEKKIES
VOëLHOK / POPHUIS VIR DIE KINDERS
4 RONDE VOëLTJIE HOKKE
GENOEG SPEELPLEK EN GRAS VIR DIE KINDERS
BUITE GEBOU MET OPWAS EN MEER AS GENOEG STOORPLEK UITGELê MET TEëLS
APARTE BUITE GEBOUE VIR STOORPLEK VIR TUIN GEREEDSKAP
BUITE GEBOU MET 2 TOILETTE, WASBAK EN BABA KAMER MET TEëLS UITGELê
2 000 LITER WATERTENK MET DRUKPOMP VIR BUITE GEBOUE
STOORKAMER REGOOR DIE HUIS MET BUITE TOILET, KAN OMSKEP WORD IN WOONSTEL, TOEGERUS MET WATER
3 ENKEL TOESLUIT MOTOR HUISE WAARVAN EEN EKSTRA HOOG EN LANK IS VIR KARAVAAN PARKERING

DIE HELE HUIS IS TOEGERUS MET DIEFWERING EN VEILIGHEIDS HEKKE
ALARM STELSEL
KAMERA STELSEL
ELEKTRIESE OMHEINING
SONPANEEL KOLLIGTE REG RONDOM DIE HUIS - GEKOPPEL OP DAG / NAG SKAKELAARS
SONKRAG STELSEL WAT VOLLE 4 URE SONDER KRAG DIE HELE ERF SE KRAG TREK
KRAGOPWEKKER OMSWAAI SKAKELAAR GEINSTALLEER - NUWE KOPER MOET EIE KRAGOPWEKKER INSTALLEER (8KVA) WORD HUIDIGLIK GEBRUIK
10 000 LITER WATERTENK MET DRUKPOMP
NETJIESE GEVESTIGDE TUIN MET VRUGTE BOME EN BESPROEIING
2 BOORGATE, WAARVAN 1 IN WERKING IS NOG NOOIT NODIG GEHAD OM 2DE EEN TE LAAT TOERUS

WOONSTEL 1
RUIM 3 SLAAPKAMERS - INGEBOUDE KASTE
KOOPKRAG
KOMBUISIE EN OPWAS / WASKAMER - INGEBOUDE KASTE
WATER SUIWERINGS KRAANTJIE
2 BADKAMERS WAARVAN EEN EN-SUITE IS
LINNEKAS
LUGREëLING, DAKWAAIERS EN PANEEL VERWARMERS
ELEKTRIESE GEYSER
WOONSTEL IS UITGELê MET TEELS
VEILIGHEIDS HEK EN DIEFWERING
GEBRUIK HOOFINGANG
PARKERING ONDER EEN VAN DIE SKADUNETTE

WOONSTEL 2
INGANGS PORTAAL MET LUGREëLING
1 SLAAPKAMER - INGEBOUDE KASTE
KOOPKRAG
KOMBUIS - INGEBOUDE KASTE
WATER SUIWERINGS KRAANTJIE
1 BADKAMER
SITKAMER / TV KAMER
DAKWAAIER EN PANEEL VERWARMER
ELEKTRIESE GEYSER
WOONSTEL UITGELê MET TEELS
VEILIGHEIDS HEK EN DIEFWERING
EIE APARTE INGANG EN EIE ERFIE
ENKEL SKADUNET PARKERING

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT IS OP VERKOPER
OORDRAG KOSTES IS OP KOPER

HIERDIE HUIS IS REGTIG 'N PRAGWONING WAT NETJIES NA OMGESIEN EN ONDERHOU IS, DIT IS BESLIS 'N MOET SIEN

KONTAK ONS GERUS VIR 'N AFSPRAAK OP BESIGTIGING

Message Agent