ref # 189

print
R 870 000 (43 609 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
9
± 1427 m2

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Dining Room
Electricity Included
Family/TV Room
Fence
Flatlet
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Pets Allowed
Scullery
Storage
Water Included

RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP - WOLMARANSSTAD

HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS HET 'N INKOMSTE POTENSIAAL MET DIE WOONSTEL OP DIE ERF EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE
SITKAMER / TV KAMER / EETKAMER - OOPPLAN
KOMBUIS
OPWAS
3 SLAAPKAMERS
HOOF SLAAPKAMER HET INGEBOUDE KAS EN LOSSTAANDE KAS ASOOK 'N EN-SUITE BADKAMER MET WASBAK TOILET EN STORT
ADDISIONELE VERTREK AANGRENSEND AAN DIE HOOFSLAAPKAMER WAT IN INSTAP AANTREKKAMER OMSKEP KAN WORD
2 X SPAARKAMERS HET INGEBOUDE KASTE
GASTE BADKAMER WAT BESTAAN UIT WASBAK, TOILET EN BAD
"KNOTTY PINE" PLAFON IN SEKERE GEDEELTES VAN DIE HUIS
DAKWAAIERS IN SEKERE GEDEELTES VAN DIE HUIS
MATTE IN DIE SLAAPKAMERS
LINNE KAS IN DIE GANG
TEëLS IN DIE KOMBUIS, BADKAMERS EN GANG
OPWAS HET TAPYT
DUBBEL TOESLUIT MOTOR HUIS MET INGANG NA DIE OPWAS KAMER IN DIE HUIS
BINNEHOF MET WASGOED LYN VIR HOOFHUIS
WATERTENK EN DRUKPOMP, NOG NUUT, NOOIT GEKOPPEL AAN HUIS
DUBBEL SKADUNET PARKERING
7 X STAAL AFDAK PARKERINGS
OMHEINING BESTAAN UIT PALLISADES EN KONRUIT MURE
2 SLAAPKAMER WOONSTEL OP DIE ERF WAT BESTAAN UIT
OOPPLAN KOMBUIS / TV KAMER MET DAKWAAIER
KOMBUIS HET STAALKASTE EN GASSTOOF EN WASMASJIEN KRAAN EN APARTE WASGOED LYN
IN DIE TV KAMER GEDEELTE IS GEBOUDE KROEG TOONBANK
BADKAMER BESTAAN UIT TOILET, BAD EN WASBAK
GEEN INGEBOUDE KASTE EN TEëLS REGDEUR DIE WOONSTEL
KOLLIGTE REG RONDOM DIE HUIS
VEILIGHEIDS HEKKE VOOR INGANGS DEURE

Message Agent