ref # 181

print
R 2 415 000 (121 052 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
4
6
1
± 2855 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Alarm
Borehole
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Electric Fencing
Electricity Included
Family/TV Room
Fence
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Jacuzzi
Kitchen
Lapa
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Pantry
Paving
Pets Allowed
Pool
Scullery
Staff Quarters
Storage
Study
Walk In Closet
Water Included

HIERDIE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IS EENS IN 'N LEEFTYD GELEENTHEID

HIERDIE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IS 'N GELEENTHEID VIR IEMAND WAT KLEIN GASTEHUIS WIL BEDRYF, OF SELFS VIR DIE NORMALE HUIS GESIN WAT HOU VAN SPASIE EN RUIMTE EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE

4 SLAAPKAMERS ELKEEN TOEGERUS MET 'N BADKAMER
APARTE GASTE TOILET
OOPPLAN KOMBUIS, EETKAMER, TV KAMER / SITKAMER EN BINNESHUISE BRAAI / KUIER AREA
LAPA VAN ONGEVEER 72m²
OPWAS KAMER AANGRENSEND AAN DIE KOMBUIS MET SPENS KAS TOEGERUS
INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS
DIE HELE HUIS SE PLAFONNE IS MET NOTTY PINE HOUT AFGEWERK
LUGVERKOELING EN DAKWAAIERS IN DIE HUIS
HELE HUIS IS UITGELê MET TEELS BEHALWE EEN SLAAPKAMER WAT HALF VLOER MATTE EN TEELS IN HET
DIE HELE HUIS IS TOEGERUS MET DIEFWERING OF VEILIGHEIDS HEKKE IN EN OM DIE HUIS
STUDEERKAMER
LOFT BINNE DIE HUIS WAT KAN DIEN AS STOOR PLEK OF ADDISIONELE EKSTRA KAMER BINNE DIE HUIS
WASGOEDKAMER BUITE DIE HUIS
BUITE KAMER VIR WERKERS MET BUITE TOILET
TEELDAK
ALARM STELSEL
KAMERA STELSEL
BEAMS
ELEKTRIESE OMHEINING
GENOEG MOTOR HUISE
GENOEG STOOR PLEK
BOORGAT
SWEMBAD
1 X 5 000 LITER OPGAAR TENK MET DRUKPOMP
1 X 10 000 LITER OPGAAR TENK WAT BOORGAT WATER ONTVANG EN VOORSIEN AAN DIE HUIS EN TUIN
GEVESTIGDE TUIN MET BESPROEIING
6 X TOESLUIT MOTOR HUISE
1 X ENKEL VOERTUIG SKADUNET

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT IS OP VERKOPER
OORDRAGKOSTES IS OP DIE KOPER

KONTAK ONS GERUS VIR BESIGTIGING OF ENIGE VERDERE NAVRAE

Message Agent