ref # 178

print
R 1 100 000 (55 137 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

7
6
1
6
± 3300 m2

Property Features
Access Gate
Alarm
Borehole
Built In Cupboards
Dining Room
Electricity Included
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Fireplace
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Lounge
Paving
Pets Allowed
Storage
Study
TV
Walk In Closet
Water Included

RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP - WOLMARANSSTAD GOEIE BESIGHEIDS GELEENTHEID

HIERDIE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IS OP DUBBELE ERF MET 2 WOONSTELLE ASOOK 'N TANDARTS PRAKTYK MET VASTE HUURDERS EN 'N GOEIE MAANDELIKSE HUUR INKOMSTE

HOOF HUIS BESTAAN UIT:
4 SLAAPKAMERS MET INGEBOUDE KASTE
3 BADKAMERS
KOMBUIS
SITKAMER MET KAGGEL
EETKAMER MET INGEBOUDE KASTE
INGANGS PORTAAL
KANTOOR

1 SLAAPKAMER WOONSTEL BESTAAN UIT:
1 SLAAPKAMER
1 BADKAMER
KOMBUIS

2 SLAAPKAMER WOONSTEL BESTAAN UIT:
2 SLAAPKAMERS
2 BADKAMERS
INGEBOUDE KASTE
OOPPLAN SITKAMER / TV KAMER / KOMBUIS

TANDARTS PRAKTYK BESTAAN UIT:
ONTVANGS
SITKAMER
KANTOOR
KONSULTASIE KAMER
ALARM STELSEL

OP DIE ERF IS:
6 ONDERDAK PARKERINGS
BUITEKAMER / STOORKAMER / MOTORHUIS
BOORGAT
WATERTENK MET DRUKPOMP TOEGERUS
24KVA KRAGOPWEKKER
GEVESTIGDE TUIN

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT IS OP VERKOPER
OORDRAGKOSTES IS OP KOPER

KONTAK ONS GERUS VIR ENIGE VERDERE NAVRAE OF BESIGTIGING

JANNETTA 081 795 2987

Message Agent

agent image


+27 (0)81 795 2987
+27 (0)18 596 1165
 whatsapp agent

  email agent