Email a Friend Share

 ref # 160

print

R 893 000 (52 375 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
1
4
± 2760 m2

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Electricity Included
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
Lapa
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Paving
Pets Allowed
Staff Quarters
Storage
Water Included

RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP - WOLMARANSSTAD

HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS IS GELEë IN VEILIGE AREA NABY HOëRSKOOL EN PICK N PAY IN WOLMARANSSTAD

EIENDOM BESTAAN UIT DIE VOLGENDE:

3 SLAAPKAMERS
HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER
GASTE BADKAMER MET APARTE TOILET
INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS
TEëLS, MATTE EN GELAMINEERDE HOUT VLOERE DEUR DIE HUIS
NAUGTY PINE PLAFONNE IN SEKERE GEDEELTES IN DIE HUIS
OOPPLAN EET / SIT / TV KAMER & KOMBUIS
YSKAS VERTREK MET INGEBOUDE KASTE WAT UITGAAN VANAF KOMBUIS
INGANGS PORTAAL
KANTOOR / WERKSKAMER
DAKWAAIERS REGDEUR DIE HUIS
ENKEL TOESLUIT MOTOR HUIS
4 OOP ONDERDAKSE PARKERINGS
STOORKAMERS
GOED OMHEIN
PLAVEISEL RONDOM HUIS
GROOT TUIN MET BESPROEIING TOEGERUS
VRUGTE BOME
2 X 5 000 LITER OPGAAR WATERTENKS MET DRUKPOMP TOEGERUS
WASKAMER BUITE DIE HUIS
BEDIENDE KAMER MET BADKAMER
OOP LAPA MET BUITE BRAAI EN KUIER AREA
KOOPKRAG EN MUNISIPALE WATER

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT SAL VOORSIEN WORD
OORDRAG KOSTES IS OP KOPER


Message Agent

COVID-19 updates on www.sacoronavirus.co.za