Email a Friend Share

 ref # 157

print

R 1 575 000 (92 375 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
2
± 1427 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Alarm
Borehole
Built In Cupboards
Dining Room
Electricity Included
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Pantry
Scullery
Storage
Study
TV
Walk In Closet
Water Included

STEWIGE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN WOLMARANSSTAD

HIERDIE STEWIGE RUIM HUIS IS 'n BAIE GOEIE KOOP VIR DIE GESIN WAT OP SOEK IS NA IETSIE WAT SENTRAAL EN IN 'n VEILIGE AREA GELEë IS

3 SLAAPKAMERS MET INGEBOUDE KASTE
HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER
2 VOLLEDIGE BADKAMERS GETEEL
APARTE TOILET
INGANGS PORTAAL
INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS
2 GROOT VERKOELINGS EENHEDE WAT HUIS VOORSIEN VAN WARM OF KOUE LUG
GROOT OOPPLAN KOMBUIS MET INGEBOUDE KASTE
WASKAMER AANGRENSEND AAN DIE KOMBUIS
INSTAP SPENS
STAP DEUR KOMBUIS IN DUBBEL MOTORHUIS IN
EETKAMER - LOOP UIT OP PATIO
TV KAMER - LOOP UIT OP PATIO
SITKAMER
STUDEERKAMER / KANTOOR MET INGEBOUDE KASTE
ALARM STELSEL BINNE EN BUITE DIE HUIS

STOORKAMER BUITE DIE HUIS VIR GEREEDSKAP
BUITE TOILET MET WASBAK
DUBBEL MOTORHUIS
BOORGAT IN WERKENDE KONDISIE
BESPROEIING STELSEL GEKOPPEL OP BOORGAT

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT SAL VOORSIEN WORD
OORDRAG KOSTES IS OP KOPER

HUIS IS GELEë IN 'n VEILIGE AREA BINNE LOOP AFSTAND VAN DIE KERK, HOëRSKOOL EN PICK 'N PAY


Message Agent

COVID-19 updates on www.sacoronavirus.co.za