Email a Friend Share

 ref # 156

print

R 950 000 (55 718 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
2
2
2
2
± 1500 m2

RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN WOLMARANSSTAD

HIERDIE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IS GELEë IN 'N VEILIGE WOONBUURT IN WOLMARANSSTAD EN HET SOVEEL POTENSIAAL VIR VERBETERING EN IS DIE REGTE GESINS HUIS MET MIDDEL GROOTTE TUIN EN LEKKER GROOT SWEMBAD VIR DIE KINDERS OM AF TE KOEL IN ONS WARM SOMERS

4 SLAAPKAMERS ( 2 KAMERS HET MATTE & 2 KAMERS HET TEëLS)
HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER
GASTE BADKAMER MET APARTE TOILET
OOPPLAN SIT / EET / TV KAMER MET KAGGEL VIR DIE KOUE WINTERS
HOOFINGANG HET PORTAAL
RUIM KOMBUIS MET INGEBOUDE KASTE EN INSTAP SPENS VIR MEER GERIEFLIKHEID VIR DIE HUISVROU
EN 'N YSKAS KAMERTJIE VIR MAKLIKER BEWEEGLIKHEID IN DIE KOMBUIS
1 STUDEERKAMER / KANTOOR MET MATTE UITGELê ASOOK INGEBOUDE RAKKE EN ANTRASIET STOOF
WASKAMER BUITE DIE HUIS MET APARTE TOILET
BUITE BRAAI AREA MET AFDAKKIE
DUBBEL MOTORHUIS
ONDERDAK PARKERING VIR 2 VOERTUIE
GEMAKLIKE GROOTTE TUIN WAT HANTEERBAAR IS
GROOT SWEMBAD
ELEKRIESE OMHEINING
SEKURITEITS KAMERA'S IN DIE AREA
2500 LITER OPGAAR TENK MET DRUKPOMP WAT WERK
GEEN BOORGAT

OORDRAG KOSTES IS OP KOPER

KONTAK ONS GERUS VIR ENIGE VERDERE NAVRAE



Message Agent

COVID-19 updates on www.sacoronavirus.co.za