Email a Friend Share

 ref # 155

print

POA

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
2
4
3
± 5710 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Alarm
Borehole
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Electric Fencing
Electricity Included
Family/TV Room
Fence
Fireplace
Flatlet
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Lapa
Laundry
Main Ensuite
Pantry
Paving
Pets Allowed
Scullery
Storage
TV
Walk In Closet
Water Included

HIERDIE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IS EENS IN 'N LEEFTYD GELEENTHEID

HIERDIE PRAG WONING IS 'N DUBBEL ERF MET GROOTTE VAN ONGEVEER 5 710m², EN HET TALLE VOORDELE TOEGERUS OP DIE ERF
EIENDOM IS GELEE IN VEILIGE SENTRALE AREA IN WOLMARANSSTAD LOOP AFSTAND VAN PICK N PAY EN HOëRSKOOL - JY KAN MET 'N GERUSTE HART INTREK, BED OPMAAK EN SLAAP

4 SLAAPKAMERS
GROOT KOMBUIS MET INGEBOUDE KASTE
APARTE OPWAS
INSTAP SPENS
LINNE KAMER
OOPPLAN SIT / EET /TV KAMER
EETKAMER EN TV KAMERS TOERUS MET KAGGELS
SENTRALE VERKOELINGS SISTEEM IN DIE HUIS
HOOFSLAAPKAMER HET DRIE AANTREKKAMERS EN IS TOEGERUS MET LUGVERKOELING
BADKAMERS IN DIE HUIS IS NUUT OORGEDOEN
INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS
3 SLAAPKAMERS IS TOEGERUS MET DAKWAAIERS
LAPA GEDEELTE HET APARTE LUGVERKOELING, KAGGEL, TOILET EN SLAAPKAMER MET SY EIE BADKAMER
EKSTRA LANG MOTORHUIS
TOESLUIT SINK STOOR BUITE DIE HUIS
2 BUITEGEBOUE
SKADUNET PARKERING
3 BOORGATE WAT TOEGERUS IS EN HET BAIE STERK WATER OP DIE PERSEEL
OPGAAR DAM MET VOLLEDIGE BESPROEIINGS SISTEEM
VOLLEDIGE ALARM STELSEL MET BEAMS EN VEILIGHEIDS LIGTE

PRYS OP AANVRAAG - SLEGS ERNSTIGE KOPERS
OORDRAGKOSTES IS OP KOPER

KONTAK ONS GERUS VIR ENIGE VERDERE NAVRAE

Message Agent

COVID-19 updates on www.sacoronavirus.co.za