ref # 184

print
R 600 000 (30 075 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
1.5
3
3

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Electricity Included
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Pantry
Paving
Pets Allowed
Storage
Water Included

HIERDIE GERIEFLIKE 3 SLAAPKAMER HUIS IS 'N GOEIE KOOP VIR KLEINER GESIN

HIERDIE 3 SLAAPKAMER HUIS IS GELEë IN 'N VEILIGE AREA IN LEEUDORINGSTAD EN HET BAIE RUIMTE VIR VERANDERING

3 SLAAPKAMERS
HOOFSLAAPKAMER HET INGEBOUDE KASTE
ANDER 2 KAMERS HET NIE KASTE NIE
BADKAMER MET INGEBOUDE KASTE, STORT, WASBAK, BAD EN TOILET
APARTE TOILET VIR GASTE
TEEL VLOERE REGDEUR DIE HUIS
LINNE KAS IN GANG
KOMBUIS MET INGEBOUDE KASTE, STOOF, OOND EN "EXTRACTOR FAN"
SPENS
INGANGS PORTAAL BY VOORDEUR
EETKAMER
GROOT SITKAMER / TV KAMER
DAKWAAIERS
DIEFWERING VOOR AL DIE OOPMAAK VENSTERS
WASKAMER AANGRENSEND AAN DIE HUIS
BUITE BRAAI
BEDIENDE KAMER MET BUITE TOILET EN WASBAK
GEDEELTELIKE PLAVEISEL OM DIE HUIS EN GEVESTIGDE TUIN
GROOT STOORKAMER
1 X ENKEL MOTOR HUIS
1 X DUBBEL MOTOR HUIS
TEEL DAK
PALLISADE OMHEINING

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT IS OP VERKOPER
OORDRAGKOSTES IS OP KOPER

KONTAK ONS GERUS VIR 'N AFSPRAAK OP BESIGTIGING OF VIR ENIGE VERDERE NAVRAE

JANNETTA 081 795 2987
RIAAN 082 576 4740

Message Agent