ref # 162

print
R 470 000 (23 558 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
1
3
± 1784 m2

Property Features
Access Gate
Borehole
Dining Room
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Flatlet
Garden
Kitchen
Laundry
Lounge
Pets Allowed
TV

STEWIGE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP / TE HUUR IN LEEUDORINGSTAD

NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER LEEFHUIS MET RUIM BACHELORS WOONSTEL - VIR EKSTRA INKOMSTE - EN 'N LIEFLIKE GROOT DUBBEL ERF IN VEILIGE AREA GELEë IN LEEUDORINGSTAD IS 'N KOPIE OM NIE TE MIS NIE
BEIDE ERWE IS ONGEVEER 892m²

HOOF EIENDOM BESTAAN UIT:

3 SLAAPKAMERS - GEEN KASTE IN DIE KAMERS
1 BADKAMER MET WASBAK, TOILET EN STORT
INGANGS PORTAAL
SITKAMER / TV KAMER MET INGEBOUDE KAGGEL IN WERKENDE KONDISIE
STUDEER KAMER / KANTOOR / EETKAMER
RUIM KOMBUIS MET STOOF EN WASBAK MET STAALKAS
NETJIESE STOEPKAMER / YSKAS KAMER
NETJIESE STEWIGE HOUTVLOERE IN GROOTSTE GEDEELTE VAN HUIS
TEELS IN KOMBUIS, BADKAMER EN STOEPKAMER
HUIS IS NUUT BINNE EN BUITE UIT GEVERF
ERF IS NETJIES OMHEIN
BOORGAT OP ERF - TOEGERUS
GEBOUDE BUITE BRAAI MET STAAL AFDAK
GROENTE TUIN ONDER SKADUNET
GROENTE TUIN SONDER SKADUNET
VRUGTEBOME
DRUIWE PRIEëL
OOP ONDERDAKSE PARKERING VIR 3 VOERTUIE
GEREEDSKAP KAMER BUITE DIE HUIS
BUITE TOILET
MUNISIPALE WATER
KOOPKRAG

WOONSTEL BESTAAN UIT:

RUIM HOOFSLAAPKAMER MET INGEBOUDE KASTE
KLEINER SLAAPKAMER / KANTOOR
BADKAMER MET BAD, WASBAK & TOILET
KOMBUIS MET WASBAK & STOOF
MATTE IN KAMERS
TEELS IN DIE RES VAN DIE WOONSTEL
WOONSTEL IS NUUT BINNE EN BUITE UITGEVERF EN BADKAMER IS OOR GETEEL

ELEKTRIESE SERTIFIKAAT SAL VOORSIEN WORD
OORDRAG KOSTES IS OP KOPER

Message Agent