Vacant Land / Plot For Sale in Wolmaransstad, Wolmaransstad
Asking Price :
R 630 000
(34 146 EUR*)
Province:North-West City:Wolmaransstad Suburb:Wolmaransstad Bedrooms:5 Bathrooms:2 Garages:0
Erf Size:
± 1 ha
Floor Size:
± 1000m2
Rates:R 495.55 p/m Levies:R 230.00 p/m
Gerieflike woning plot Witpoort
Plot met gerieflike ou maar netjiese woning. 4 krale met 'n lopklamp, Varkhokke om klein varkies groot te maak, boorgat toegerus met munisipale water. Kantoortjie by die krale om deur 'n venster diere dop te hou. Garage in stoor omskep. Hoë omheining.
- Plotte geleë in 'n klein dorpie met 'n winkel wat in meeste van hul behoeftes voorsien.
- Die hoofpad loop vanaf Wolmaransstad na Leeudoringstad deur die dorpie met plotte weerskante. Daar is 'n kerk maar skole en kerke en groter winkels is te Wolmaransstad beskikbaar waar hospitaal en drs ens ook geleë is. Ongeveer 20km uit die dorp.