House For Sale in Wolmaransstad, Wolmaransstad
Asking Price :
R 950 000
(54 597 EUR*)
Province:North-West City:Wolmaransstad Suburb:Wolmaransstad Bedrooms:4 Bathrooms:2 Garages:4
Erf Size:
± 3000 m2
Floor Size:
± 1506m2
Gerieflike baie netjiese woning in stilbuurt van die dorp
Woonhuis steen/sink met blokkies vloere nog baie netjies. Ingeboude kaste in kamers en kombuis. Sitkamer en tv kamer. Tuin is baie goed versorg. Beskik oor 'n lapa in die tuin langs 2 van die garages met 'n toilet en braai geriewe. 1 slaapkamer woonstel met badkamer. Geleë in stil maar goeie woonbuurt. Beskik oor 'n toegeruste boorgat.
- Naby Hoërskool geleë. Staats hospitaal beskikbaar. Al die kerke word verteenwoordig. Groot winkels beskik baar soos PnP, Shoprite, Spar, Mr Price ens. 80km vanaf Klerksdorp naaste stad aan Wolmaransstad.